AfriNUUS het oor die afgelope paar maande talle navrae ontvang van Engelssprekende mense in Suid-Afrika wat ons nuus wil lees.
Daarom het AfriNUUS pas sy sustermaatskappy, AfriNEWS, geloods. Jy sal oor die komende paar maande dieselfde nuus wat op AfriNUUS geplaas word, op AfriNEWS se Facebookblad in Engels kan lees.
Jy kan dit ook hier volg: https://www.facebook.com/afrinewscoza